Dust Challenge Series: Midnight – RESULTS

The final and verified results of the Dust Challenge Series: Midnight event.

  1. Nico van Zyl – 665
  2. Rieger van Rooyen – 595
  3. Charles Muller – 505
  4. Elrico Koen – 475
  5. Gert Labuschagne – 445
  6. Heini Tait – 435
  7. Denille de Kock – 420
  8. Herman Lourens – 415
  9. Hannie van Rooyen – 405
  10. Nico Burger – 400
  11. CornĂ© ‘Clutchless’ du Toit – 390
  12. Atjie van Wyk – 335
  13. Retief Nel – 320
  14. Nardo Nieuwenhuys – 305
  15. JP du Toit – 275
  16. Terrence Smeda – 165
  17. Fanie Mollentze – -10575
  18. Johan Venter – -11335
  19. Clifford Smith – -12925

Overall standings available here.

2 comments on “Dust Challenge Series: Midnight – RESULTSAdd yours →

  1. Groete
    Is daar n manier om n verdere uitleg te kry oor die punte en waar ek so verkeerd gegaan het dat ek -10 000+ gekry het. Dit was op voorstel van die Marshall by Hek twee aan die begin van die aand dat ek nie verder soek vir hek een nie maar net moet voort gaan vanaf hek 2 na hek 3. Ek voel ek het redelik goed verder ge vorder, my tye mooi dop gehou, al die challenges mooi gedoen en so aan. was die eerste hek van die aand so baie punte. as dit n probleem is om die info te gee, kan jy maar dan los. Ek sal dit so aanvaar. Ek verstaan dat bestuurs vaardighede nie n rol gespeel het nie.

    1. Hi Fanie

      Ongelukkig werk die stelsel so dat indien jy ‘n hek heeltemal mis, en soos jy ongelukkig die tweede een van die verkeerde kant af benader het, gooi dit vir jou ‘n groot negatief uit. Van daar af het jy ongelukkig heelaand ‘catch-up’ gespeel.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *