WegRy Bull Run Mailing list

Do you want to get up to the date info on the what, when and where of the WegRy Bull Run 2016, fill in this form, and you will be added to the mailing list. This way you will not miss out on a thing!

Evan Naudé
Evan Naudé

27 comments on “WegRy Bull Run Mailing listAdd yours →

  1. Sien uit na nog n groot week . Ons kar ,die Mustang krt reeds beter vere . Kan nie wag.
    Laat weet asb soda ons kan inskryf

  2. Stuur asb inligting deur ook na ons . Hannes en Sunette . Ons sal graag die jaar wil deelneem en wil graag weet hoe moeilik die roete is en of n mini dit sal kan voltooi
    Groete

  3. Ek wil nie klink soos n monkey nie , maar wil graag weet os die run van n sekere punt A na n punt B en teen tyd of ry elk net n sekere roete om kla te maak ongeag die tyd wat dit neem.wat is die afstand. Sorry jong maar het probeer google en kry nie baie inligting oor hoe lank toete is nie.

    1. Hi Sunette
      Die Bull Run is nie ‘n reote wat jy ry nie. Jy trek weg waar jy bly en kom saam met almal in Vosburg byeen van waar ons dan deelneem aan ‘n rally in die omgewing op grondpaaie en pret items op die pan (soos drag races en drifting).

  4. hi ek wil net weet of ek net eers die kar kan inskryf en later die persone ek moet nog
    mense bymekaar kry

    1. Hi Piet
      Verkieslik moet jy alles op een slag inskryf, maar solank jy jouself en die kar inskryf op die datum, sal ons vir jou ‘n plan kan maak om die res later int e skryf.

  5. hi piet van heerden ek het reedes in geskryf en betaal my winkel no is 291448 ek
    wil net weet of my geld ontvang is laat my weet asb

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *